Thursday 22 November 2012

Ingelegde Kersies

Ria N. Pieterse

prik die kersies met 'n naald..pak 'n lagie in 'n gesteriliseerde bottel, strooi 'n lagie strooisuiker oor, herhaal tot die botteltjie vol is, gooi brandewyn oor en verseël die bottel, bêre op 'n donker koelplek of in jou yskas...