Thursday 1 November 2012

Ina se albester genot




Ina Heyns

Dis albaster wat op die uitgerolde deeg lê (die wit plattes) Dan word dit gebak en as dit klaar gebak is, word die albaster met die agterkant van 'n teelepel uitgedruk. Daai albasters is vrek warm hoor. Die holte wat die albasters gemaak het, word dan gevul met appelkoos of aarbei konfyt. En ja dit is puff pastry