Sunday 18 November 2012

Eenpangereg Ontbyt




Lourens de Lange
Saterdag Eenpangereg Ontbyt Resep

Bestandele
6 x Geskilde aartappels en in skywe gesny
2 x gekate uie
Boerwors
250 ml melk
4 x geklitste eiers
Sout en peper

In 'n groot pan, braai wors en ui, breek wors met 'n spatel. Wanneer wors gaar is, dreineer oortollige vet af.

In 'n 20cm x 20cm x 5cm vierkantige bak, pak die gesnyde aartappels in ‘n laag onder in die bak, sprinkle die helfte van die gekerfde kaas,dan die bruin wors en uie-mengsel, en dan die res van gekerfde kaas.

Meng eiers, melk en peper in 'n bak, giet eiermengsel oor kaas.

Bak, bedek, in 'n 180 °-oond vir 45 tot 55 minute of totdat 'n mes geplaas naby middel skoon uitkom. Sit kasserol op 'n draadrak en laat staan vir 10 tot 15 minute.

Sny in blokkies. Bedien met salsa, indien verkies.