Monday 22 October 2012

Spek en eierpasteie




1 rolletjie deeg
6 kersietamaties
6 repies spek (gesnipper) en reeds gaar gebraai.
4 eiers geklits
½ koppie melk
6 eetlepels gerasperde kaas
Pietersielie

Meng al die bestanddele saam en skep in 'n muffinpan wat uitgevoer is met deeg.  Plaas 'n deeg sirkel bo=op en smeer met 'n bietjie eier bo-op. Bak by 150 ºC vir 25 minute.