Thursday 13 September 2012

Vrolik 'n muur op

Louise van Taak het haar tuinmuur fototjie op FB gedeel. 

Baie oulike idee om tuinmure op te vrolik met mosaik wat jy self gedoen het.  Jy kan enige patroon of kleur gebruik wat vir jou mooi is.  Maak dit op verwyderbare hout rame sodat jy dit kan verwyder wanneer jy moeg word vir die prentjie en dan kan jy mos weer 'n volgende projek begin met nuwe inspirasie.