Thursday 13 September 2012

Tuintjie in ou sap bottels

Xanea Bester het hierdie oulike idee met ons gedeel op FB.
Die houers gaan jou niks kos nie. Jy kan as jy 'n tekort het by jou vriende of familie ook vra vir hul lee sap houers. Mens kan selfs die houers op 'n ou leer plaas wat nie meer gebruik word nie, as jy nie so 'n staander kan maak nie.  Onthou net om jou staander so te draai dat die plantjies almal lekker baie son kry.