Thursday 13 September 2012

Stal jou speserye uit

Hierdie is sekerlik in 'n coffee shop afgeneem, maar jy kan so 'n effek ook by jou huis skep.
Wie het gese speserye moet weggesteek word. Gooi die speserye in "anders vormige" glas potjies en stal dit uit as deel van jou dekor in die kombuis op 'n oop rak.