Monday 10 September 2012

Spaarvarkies - verniet

Lee Pringles chips boksies word gebruik as spaarbussies. Plak 'n plakkertjie of foto van dit waarvoor jy spaar op die buitekant om jou te motiveer. Versier verder met mooi papier of lint, om by jou kamer te pas.