Monday 10 September 2012

Goedkoop kersversierings

Nicolien van Schalkwyk het vir ons hierdie oulike idee gestuur vir goedkoop kersversierings wat beslis die koppe sal laat draai.  Helder kleure of tradisionele groen, rooi en goud?  Dis jou keuse.