Tuesday 11 September 2012

Sakkie Skoenlappers

Vida Nell het vir ons hierdie oulike idee gegee van skoenlappers wat met plastieksakkies en wasgoedpennetjies gemaak is.  Sal goed verkoop by die skool se markdag.