Tuesday 11 September 2012

DIY spreier vir die tuin

Lorinda Maritz het hierdie oulike idee vir ons gesit op FB.  'n Sproeier op wiele - amper soos 'n spilpunt op 'n klein skaal.  Almal van ons is nie altyd ewe flink om op en af te loop nie, so hierdie idee kan werk as jy op een plekkie staan en hom net elke nou en dan "nader katrol".