Wednesday 12 September 2012

Maryna se beskuit




Maryna Hattingh Goosen
Hier is solank die resep vir julle wat nie kan wag nie - 1,250kg Nutty Wheat, 500g Rou Hawermout, 250ml Semels, 500g, Bruinsuiker, 25ml Bakpoeier, 25ml Koeksoda, 20ml Sout, 500ml Laevet Melk, 500ml Appelsap (100%), 1 en halwe Eetl. Asyn, 375ml Sonneblomolie Metode: Jy gooi alles net bymekaar en meng, so maklik soos dit, bak by 180gradeC vir 60 minute lank.