Friday 14 September 2012

Perfekte blokkies fudge




As jy toffie lekkers of fudge maak, giet die warm mengsel in plastiek ysbakkies wat vooraf met margarien gesmeer is. Nadat die gestol het het jy dieselfde hap groote blokkies!