Friday 14 September 2012

Uil in die tuin

Lorinda Maritz het hierdie oulike "recycle" idee vir ons op die FB blad gesit.  'n Ou teesiffie wat omskep is in 'n uil vir jou tuin.