Tuesday 11 September 2012

Kerstafel versier met glase en kerse - onderstebo

Nicolien van Schalkwyk het vir ons hierdie oulike fototjie op FB gesit.  Al daardie glase wat nie meer genoeg pasmaats het om 'n stel te vorm nie.....hier is 'n nuwe lewe vir hulle op jou kerstafel.