Monday 10 September 2012

Maklike plan met 'n gieter

As jy jou plantjies op die stoep wil water gee, maar die gieter is alewig soek, gebruik 'n ou lee sap of melkbottel.
 
Die bottel kan maklik in jou kombuis gehou word sonder dat dit onooglik sal wees en jy maak net gaatjies in die bottel se prop.