Thursday 13 September 2012

Eenvoud en lint

Vida het hierdie geskenk gekry by haar kinderhuisversorgers en dit met ons gedeel.  Die oulike hangertjie is gemaak van wassertjies en 'n lint.  So eenvoudig maar so treffend en mooi.