Thursday 13 September 2012

Gebottelde koeldrank

Somtyds maak die blote idee dat jy koeldrank, ystee of sap uit 'n ander houer drink, dit sommer ekstra spesiaal.  As jy die somer buite onthaal hoekom nie "chutney bottels" hergebruik "glase" nie?  Daar is selfs restaurante wat koeldrank bedien in konfyt flesse, en almal groot en klein geniet hierdie snaaksigheid.