Tuesday 10 July 2012

Woorde vir jou tuin

Jy kan jou stoep of tuin muur ook versier met mooi woorde.  (Love , Grow , Prosper......enige mooi woord of woorde waarvan jy hou.  Sit net een op of sit sommer 'n klompie daarvan bymekaar.

Knip uit plastiek (nagemaakte) gras velle die woorde en sit hul teen jou muur vas met "no more nails" of gom wat geskik is vir buite gebruik.
Jy kan ook hierdie woorde idee gebruik om:
1)  Jou tuin potte te versier.
2)  Jou huis se nommer op jou tuinmuurtjie aan te bring.
3)  Jou braai area te versier met woorde soos "enjoy, celebrate"......
4)  Kersfees kan jy woorde soos "Geseende Kersfees" teen 'n muur aanbring.

Dis regtig 'n maklike idee wat almal kan probeer.