Friday 29 June 2012

Pomelo in my tuin

Die pomeloboom in my tuin.  'n Oorvloed van pomelos net reg vir die pomelo stroop wat gemaak moet word.  Heeeeeeeeeeerlik.