Wednesday 11 July 2012

Mooi tafel dekor

Kyk net hierdie maklike en oulike oorspronklike idees wat Maryna vir ons gestuur het.  Kyk net die oulike stoel dekor van gewone linte wat saam gebind is.  Regtig 'n paar oulike idees wat selfs die beginner huisvrou kan doen vir 'n spesiale onthaal.