Wednesday 11 July 2012

Geskenkies op die tafel

Kyk net hoe oulik. Lorinda Maritz het vir ons die fototjie gestuur.  Geen blomme nodig op die tafel.  Klein boksies gebruik as middelpunt.  Net 'n mooi helder strik en kyk net hoe oulik.  Jy kan selfs die dankie se geskenkies van bv. 'n troue in dit sit vir die gaste.  In 'n ander kleurskakering kan dit dalk ook werk vir 'n kersfees tafel.