Wednesday 11 July 2012

Kinder partytjie tafel

Stokkielekkers werk baie goed as tafel versiering by enige funksie wat vrolike kleur nodig het.
In stede van blomme, maak kleurvolle klein glasies vol met jelly beans of smarties of jelly tots.  Steek die stokkielekkers in om soos blom-versierings op die tafel te staan.