Tuesday 10 July 2012

Koffie pannekoek



Lourens de Lange
Gister middag resep gehoor op RSG

Gewone pannekoek beslag
2 Teelepels sterk koffie poeier aangemaak in klein bietjie warm water
Meng koffie in beslag in
Bak gewoon weg
Smeer pannekoek met Karamel kondensmelk
Vou toe in helfte en weer in kwart
Plaas skeppie vanilja roomys bo op
(Ek sal soos foto ook sjokolade sous oorgooi)

Smaak - bitter van koffie -karamel en roomys saam is blykbaar 'n goeie kombinasie ( "raak") of dit kan 'n flop ( "mis") wees.