Wednesday 11 July 2012

Onthaal tafel - Cinderella tema

Maryna Mouton het vir ons hierdie oulike fotos gestuur van 'n ma en dogter tee waar sy die tafel self gedoen het.  Pragtig en enige dogtertjie sal hiervan hou.