Monday 9 July 2012

Beessterpot - Boerekos




Bestanddele:
2 kg beesstert
1 koppie meel
100 ml olie
200g gekapte wortels
200g selderystokke, in skyfies gesny
200g Soetpatat
100g Anchovis
4 knoffelhuisies
4 lourierblare
3 stukke pykaneel
3 steranys sade
2 t koemyn
750 ml witwyn
1 liter beesvleis-aftreksel
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Metode:
Verseël die vleis in ’n bietjie olie en skep dit uit.
Braai die groentemengsel wat bestaan uit gekapte wortels, seldery, soetpatat en botterskorsie.
Roer die meel, ansjovis en knoffel by.
Nou kom die vloeistof by: beesaftreksel en wyn.
Voeg die lourierblare, pypkaneel, steranys en komyn by.
Skep die vleis terug en geur met sout en peper