In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Friday, 15 June 2012
YSTEE
Yvonne Pelster
4 sakkies rooibostee
1 liter kookwater
14 teelepels suiker
Oros Mango/Passion fruit
Meng saam en laat 'n rukkie trek.
Gooi dan 3 koppies Oros mango - of Oros passion fruit by en 3 liters koue water.
Meng goed.
Hou in yskas en bedien koud met 'n stukkie suurlemoen.
See More
Newer Post
Older Post
Home
1 liter kookwater
14 teelepels suiker
Oros Mango/Passion fruit
Meng saam en laat 'n rukkie trek.
Gooi dan 3 koppies Oros mango - of Oros passion fruit by en 3 liters koue water.
Meng goed.
Hou in yskas en bedien koud met 'n stukkie suurlemoen.See More