Monday 11 June 2012

Cornè Van Zyl
Tuisgemaakte Hoesgoed vir die winter

Gooi in 'n kastrol en bring tot kookpunt. Kook vir so 'n minuut of twee oor stadige hitte
1 kop bruin asyn
1 kop suiker
1 kop huening

Laat afkoel en voeg by:
1 botteltjie paragora
1 botteltjie borsdruppels
1 botteltjie ipekakuanha tinktuur
Roer goed en gooi in toe houer.
Opsioneel: Gooi 1/4 tot 1/2 tl pepperment druppels by. Dit maak die lugwee ook sommer oop. Wees net gewaarsku as jy dit bygooi is dit bietjie sterk vir kinders. Dit slaan hulle asempies so bietjie weg