Monday, 28 May 2012

ROU UIE KERRIE SLAAI

Zenobia Ferreira
ROU UIE KERRIE SLAAI: 12 groot uie in ringe gesny. 'N half bottel wit asyn. Driekwart koppie suiker. 1 klein blikkie appelkoos konfyt. 1 eetlepel kerrie. Uie moet droog wees meng bestandele en gooi oor uie en laat staan vir 24uur bottel en geniet.