Monday 28 May 2012

PAP KOEKIES

Mini Visagie
Ietsie om te maak met oorskiet mieliepap!

2 K Mieliemeel Pap (gaar)
2 K Bruismeel
2 K Kaas (gerasper)
3 Eiers
1 t Rooipeper

1 t Droë/nat Mostert
Knippie Sout

Metode:

Meng alles saam.

Bak teelepels vol in warm olie.

Dreineer klaargebakte koekies. Strooi aromat oor.

(kan gevries word)