Bestanddele:
1 fyngekapte ui
2 E skaapvet
8 skaapniertjies, skoongemaak
¼ k meel sout en peper
30 ml (2 E) asyn
15 ml (1 E) suiker
Paar takkies pietersielie, baie fyn gekap
Metode:
Braai die ui in die skaapvet. S
Sny die niertjies op, strooi meel oor en geur met sout en peper.
Braai dit saam met die uie.
Voeg die asyn en suiker by, roer deur en strooi die pietersielie oor.
(Boerekos)