Die kits resep vir vetkoek laat mens nooit in die steek nie.
500 ml meelblom
15 ml bakpoeier
3 ml sout
2 k louwarm melk
Sif die meelblom, sout en bakpoeier saam. Maak met die melk aan tot `n sagte beslag. Skep lepelsvol in warm olie. Dreineer op Carlton papier.