In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Monday, 28 May 2012
Dahlias - Mei maand
Dahlias is 'n plesier in enige tuin. As jou dahlias nou klaar geblom het, sny die stingels (stele) af en haal die bolle uit die grond. Bere op 'n koel en droe plek tot planttyd.
Newer Post
Older Post
Home