Friday 20 April 2012

Nataniel se Vrugtekoek en Roomys nagereg

Cornè Van Zyl Mmm dit lyk lekker. Gister het Nataniel op RSG die volgende resep gegee: Sny 'n stuk vrugtekoek en krummel dit bietjie. Sit in die oond vir 'n rukkie om effens "crispy" te word. Meng met die roomys en sit terug in die vrieskas. Kan bedien word met nog n stukkie vrugtekoek bo-op of deur 'n bietjie lekker likeur bo-oor te gooi.