Thursday 15 March 2012

Vrystaatse Snoek



















Rosa Parkin

Hi ons in die Vrystaat doen dit so, sit snoek eers met die vleis kan onder laat dit net 'n paar minute op rooster dat dit kan seel, sit dit kan op foelie op die rooster, vat dubbel foelie vou die kante deeglik om gooi
nou 'n houertjie vars room oor,smeer dan jou mengsel, van blatjang,suurlemoensap, knoffel oor, jy kan vars broodrolletjies in ringe sny en die mense kan solank hulle broodtjies as voor gereg in die snoek en room sous dip, geniet dit julle gaan julle vingers af eet...