Thursday 15 March 2012

Snoek Braai



















Erna Conradie
Gebruik 'n bakpan waarin jy die snoek kan oopvlek. Voeg nou die marinade oor die vis. Die marinade maak jyself...1k botter,½k appelkooskonfyt, ¼k Bovril,1t knoffelvlokkies. ( verhit mengsel in mikrogolf...meng daarna goed en gooi oor vis) Versprei sous egalig oor die vis. Bak in oond vir 180ºC vir 20 min. Bedien warm met lekker soetpatat! Lekker eet! Dit is 'n wenresep!!!