Varkribbetjie en Pynappelringe
Erna Conradie
Kook varkribbetjie( in blokkies opgekap) in Coke tot murgsag!
Voeg blik pynappelringe by.( sous ook) Kook vir nog 7min. voeg jou eie sousie van Bisto by....roer deur en kook nog 5 min.
Bedien dis warm op en geniet dit! Dit is ongelooflik heerlik!