Wednesday 14 March 2012

AARTAPPELSLAAI

Erna Conradie
Aartappels in blokkies gesny, nadat dit sag gekook en geskil is . Plus minus vyf of ses groteriges wat ‘n middelmatige glasbak redelik vol sal maak.Een of twee uie fyn gekapVoldoende gekookte eiers

Sous
750 mg gram mayonnaise 250 mlEen blik kondensmelk Kwart koppie olie 62 mlKwart koppie bruin druiweasyn 62 mlTwee teelepels fyn mostert Twee leelepels suiker‘n Half koppie melk 50 ml
Kook aartappels en eiers en laat goed afkoel. Sny in blokkies en meng dan met sous. Laat oornag in yskas staan. Onthou genoeg eiers en dalk bietjie paprika bo op vir kleur