Thursday 8 March 2012

Romerige Franse Knoffelbrood



1 Franse brood
1 KNORR “Creamy Garlic Veggie Bake”
250 g Stork Margarien
1 eetl Droë tieme
1 k Gerasperde mozzarella kaas

Voorverhit die oond tot 180°C. Sny die Franse brood in 2 cm snye maar moenie deur sny nie. Meng die inhoud van die sakke met die margarien , tiemie en kaas. Smeer die mengsel mildelik tussen die snye brood. Draai die brood toe in foelie en bak vir 30 minute tot die kaas gesmelt het.