Thursday 8 March 2012

Bleikmiddel op hande

Om die reuk van bleikmiddel (en die slymerige gevoel) van jou hande te verwyder, kan jy `n bietjie asyn of suurlemoensap oor jou hande gooi en daarna afspoel. Bleikmiddel is alkalies en asyn en suurlemoensap is beide `n suur, so die twee kanselleer mekaar uit en balanseer die ph in jou hande.