Monday 12 March 2012

MAKLIKE UIESLAAI

Hannalie Kitshoff


1 kg Uie
2 Koppies Wit Asyn
1 Teelepel Sout

2 Teelepels Suiker
Vars gemaalde Swart Peper

METODE
Sny uie in ringe (± 5 mm dik). Maak los van mekaar en plaas in diep bak met deksel. Gooi kookwater op en laat staan tot water afgekoel is. Gooi water af en herhaal proses. Meng ander bestanddele saam en giet oor uie na 2de water afgegooi is. Laat goed afkoel en bottel.