Tuesday, 6 March 2012

Ingelegde Uie en Komkommers

Lizelle Lehman De Jager

4 groot uie in ringe gesny
1 groot engelse komkommer
kook 1 kop water, gooi uie en komkommer in en kook tot droog
voeg by:
1 kop asyn
1 kop suiker
2 eetl kerrie
2 tl mosterdpoeier
1 tl pietrsielie en tiemie (opsioneel)
Kook tot suiker opgelos,moenie droogkook nie, Meng 2 eetl mielieblom met 1 kop asyn en gooi by, kook tot verdik, bottel dadelik warm

No comments:

Post a Comment