Monday 19 March 2012

Gebakte eiers in rissie vorms






















Lorinda Maritz
‎1 van daai goed wat jy wonder : hoekom het ek nog nooit daaraan gedink nie! Sny rooi, groen & geel rissie in snye - breek eier versigtig in middel van rissie vorm & bak tot gaar! Kleurvolle gebakte eier