Friday, 10 February 2012

Karamelkoekies


Erna Conradie
Baie maklike reseppie...geniet dit!


200g margarien
1 blikkie karamel
1 pakkie versiersuiker
2 t vanieljegeursel

Smelt al die bestanddele saam oor lae hitte.
Roer 2 pakkies gekrummelde Marie- beskuitjies by.

Gooi die mengsel in 'n glasbak en sit in yskas om af te koel.