Monday, 27 February 2012

Geurige Souttert


Almarie de Jager

1 voorbereide kors vir 'n souttert

Vulsel:
250 ml fyngekapte ham
2 hardgekookte eiers( fyngekap)
1 medium ui, fyngekap
5 ml mostert
250 ml gerasperde Cheddar
250 ml warm melk
2 rou eiers
5 ml Worcestersous

Meng alles deurmekaar. Skep uit in voorbereide tertkors en bak teen 180 grade tot gaar en goudbruin.