Almarie de Jager
5 snye brood, in blokkies gesny 200g tuna, gedreineer en gevlok
500ml bevrore broccoli, in stukkies gebreek 1 ui, fyn gekap
500ml Cheddarkaas, gerasper 6 eiers
750ml melk 5ml sout
5ml mosterdpoeier vars gemaalde swartpeper na smaak
2ml gerasperde neutmuskaat knippie rooipeper
Voorverhit die oond tot 180C. Plaas 'n laag broodblokkies, tuna, broccoli, ui en kaas in 'n gesmeerde oondbak en herhaal die lae totdat dit alles opgebruik is. Klits die eiers, melk en geurmiddels saam en gooi dit bo-oor die lae. Bak dit sowat 60 minute lank in die voorverhitte oond totdat dit goudbruin is.