Friday, 10 February 2012

Choc pudding

Vinnigste lekerste Choc pudding ooit!

Sif saam in die bak waarin jy dit wil bak.
1 koppie koek meel,
1 koppie suiker,
1/2 koppie cocoa,
1 t/lepel baking powder,
meng by 1 t/lepel vanilia essence,
1 t/lepel sout,
1 eier,
klein bietjie melk
net sodat als klam is.
In n pot op die stoof kook 2 koppies water,
4 e/lepel suiker,
4 e lepels cocoa
Gooi warm sous oor deeg en bak in 180C oond vir 20 min.