Friday 17 February 2012

Boontjieslaai Diabetiese



2 e extra-virgin olyfolie
1 e rooiwynasyn
1 e gemaalde rooi uie
3/4 t droë oreganum
2 medium komkommers,geskil en in stukkies gesny
1 blikkie bone, afgespoel en gedreineer
1 rooirissie, fyngekap
Sout en varsgemaalde swart peper

Roer die olie,asyn,uie,en oreganum in 'n groot bak.Voeg komkommers,
bone en rooirissie by;roer om te kombineer. Geur met sout en peper
en bedien.

4porsies (1 koppie)
Kaloriee 180;Vet 8g;Protein 7g;Stysel 22g;Fiber 5g;Sodium 80mg