Friday, 27 January 2012

Rakkies vir jou seunskamer


Ons het hierdie oulike idee by 'n internet vriend gekry van ‘n skaatsplank wat maklik omgetower kan word in ‘n vertoon rakkie vir ‘n seunskamer. 
As jy ‘n ou skaatsplank gebruik, spuitverf hom bietjie met “metalic”-kleure om in te pas by die dekor kleure en dit bietjie meer “funky” te laat lyk.