Wednesday, 23 November 2011

Pampoengereg


Heerlike Pampoengere

Gelyke Hoeveelhede Van Volgende Pampoen
'Butternuts'
Patats
1 Pakkie Bruin Uie Soppoeier
1 Bakkie Room Van 250 Ml

Skil Groente En Sny In Stukke (So Groot Soos Jy Dit Verkies)
Meng Almal Deurmekaar En Strooi Die Pakkie Soppoeier Oor Dit En
Meng Goed Deurmekaar
Gooi Bakkie Room Bo-Oor En Maak Toe Met Foelie.
Bak Vir 1 Uur